Ward 15

Ward 15

Wednesday, 13 April 2011

Metsimaholo Wyk 15

Soos belowe het ek n platform geskep waar ons wyk kan galbraak, voorstelle maak en doen net wat ons wil. Maar die hoofdoel is om gesprekke aan die gang te sit wat posetief tot ons buurt beveiliging kan bydrae. Voel vry om jou se te se.

No comments:

Post a Comment